OORDENKINGS

Daaglikse inspirasie vir jou geloofspad
Elke dag deel ons ’n kort oordenking, ’n 5 tot 10 minute video op YouTube, om jou te help om stil te word, te reflekteer en nader aan God te groei.
Klik op die jongste video hieronder.
Neem ’n paar minute… dit kan jou dag verander.