DAGBOEK
Let op na ons dienstye vir Desember 2022.
Alle dienste vind plaas by 44 Blendelaan, Wilro Park, behalwe vir die 11de Desember.
OGGENDDIENSTE
04 Desember- 09:15
11 Desember – 10:00 (Bring Hoop @Tower of Life)
18 Desember- 09:15
25 Desember – 08:15 (Kersdiens)
31 Desember – 09:15 (Nuwejaarsdiens)
01 Januarie – GEEN DIENS
AANDDIENSTE
GEEN AANDDIENSTE IN DESEMBER.

BEDIENINGS
(BEDIENINGS SLUIT TYDENS DESEMBER)
Midweek-diens
Woensdae – 09:00
Kontak Christo Ras (082 787 1751)
‘Skep Asem’-moedersbediening
Donderdae – 11:00
Kontak Annemarie Steyn (082 874 6137)
Stoom (tieners)
Vrydae – 18:00
Sondae- 09:15
Kontak Quenita Grobler (076 833 3324)
of Stefan Van Graan (072 111 7409)
Keerpunt & Glow Up (Gr.4-7)
Sondae : 09:15
Kontak Bianca Vermaak ( 074 102 5425)
Glow (3 – 9 jaar)
Sondae: 09:15
Kontak Bianca Van Heerden (084 905 6458)